Potatoes South Africa
Consumer Website
Contact Us

Skip Navigation LinksHome  »  Contact Us  »  Disclaimer  

Disclaimer

Dear visitor, in this section you will find disclaimers for the following (scroll down for Afrikaans):

•   E-Mail
•   Website
•   Disclaimer for publications/market information (online or print)



E-MAIL DISCLAIMER

The information in this e-mail and any attachments thereto is confidential and may be legally privileged. It is intended solely for the addressee and access to this e-mail by anyone else is unauthorised. If you are not the intended recipient, any disclosure, copying, distribution or any action taken or omitted to be taken in reliance on it, is prohibited and may be unlawful.

If you are not the intended recipient, you are hereby notified to kindly delete the e-mail and any attachment, and inform the sender by return e-mail.

No employee or agent is authorised to conclude any binding agreement on behalf of Potatoes South Africa with another party by e-mail without express written confirmation from his/her authorised superior in terms of the approved Delegation of Authority procedure of Potatoes South Africa.

Potatoes South Africa accepts no liability for the content of this e-mail or the attachments thereto, or for the consequences of any actions taken on the basis of the information provided, unless that information is subsequently confirmed in writing.

WARNING: Computer viruses can be transmitted via e-mail. Whilst this e-mail was checked on dispatch and was found to be clean from any virus, the recipient should check this e-mail and any attachments for the presence of viruses. Potatoes South Africa accepts no liability for any damage caused by any virus transmitted by this e-mail.

DISCLAIMER FOR WEBSITE

Whilst every effort is made to provide information as up-to-date and accurate as possible, the content of this website is provided "as is" and "as available” and Potatoes South Africa does not warrant the accuracy or completeness of any information, text, graphics, links, or other items contained on the site, and we expressly disclaim any and all liability for errors or omissions in these published materials.

In no event will Potatoes South Africa be liable for any loss or damage including without limitation, indirect or consequential loss or damage, or any loss or damage whatsoever arising from loss of data or profits arising out of, or in connection with, the use of this website. Decisions based on information contained on our website are the sole responsibility of the visitor, and in exchange for using this site the visitor agrees to hold us and our affiliates, employees, consultants and agents harmless against any claims for damages arising from any decision that the visitor makes based on such information.

This website and its contents are subject to copyright under the laws of South Africa and, through international treaties, other countries. The copyright is owned by Potatoes South Africa, or in the case of some materials, third parties.

You may view this website and its contents using your web browser and save an electronic copy, or print out a copy, of parts of this website solely for your own information, research or study. You may not reproduce, transmit, adapt or otherwise exercise the copyright (in whole or in part) of this website for any commercial or other purpose without the express written consent of Potatoes South Africa, and may only do so subject to the conditions to which such consent is given.

This website contains links to third party sites. Potatoes South Africa is not responsible for the condition or the content of those sites as they are not under our control. The link(s) are provided solely for your convenience and do not indicate, expressly or impliedly, any endorsement of the site(s) or the products or services provided there. You access those sites and use their products and services solely at your own risk.

DISCLAIMER FOR PUBLICATIONS/MARKET INFORMATION (ONLINE OR PRINT)

In compiling the information contained in this publication, Potatoes South Africa has used its best endeavours to ensure that the information is correct and current at the time of publication. However, no representation is made or warranty given as to the completeness or accuracy of such information. In particular, you should be aware that information may be incomplete, may contain errors or may become out of date.

Information provided is not intended to convince or influence the user thereof to come to a particular conclusion, and decisions made based on such information are the sole responsibility of the user of that information You should therefore verify all information before you act upon it, and Potatoes South Africa and its employees, agents and consultants do not accept any legal liability for your decisions and resultant consequences thereof. By using or relying on this information, you indemnify Potatoes South Africa and its employees, consultants and agents from any loss or damage (including indirect, special or consequential loss or damage) resulting from the use of or reliance of such information, whether or not caused by any negligent act or omission.

Any expressions of opinion, claim and statement of supposed facts in this publication do not necessarily reflect the views of the staff or management of Potatoes South Africa.  This publication and its contents are subject to copyright under the laws of South Africa and, through international treaties, other countries. The copyright is owned by Potatoes South Africa, or in the case of third party materials, third parties.

You may use the information in this publication only for your own information, research or study. You may not copy, reproduce, transmit, adapt or otherwise exercise the copyright (in whole or in part) of this publication for any commercial or other purpose without the express written consent of Potatoes South Africa, and may only do so subject to the conditions to which such consent is given.


AFWYSING VAN E-POS

Die inligting vervat in hierdie e-pos en enige aanhangsel daartoe is vertroulik en staan onder die beskerming van die reg. Dit is slegs bedoel vir gebruik deur die geadresseerde en toegang daartoe deur enige ander persoon is ongemagtig. Indien u nie die bedoelde ontvanger is nie, is enige openbaarmaking, kopiëring, verspreiding of enige aksie wat geneem of nie geneem word nie, verbode en dit kan as onwettig beskou word.

Indien u nie die bedoelde ontvanger is nie, word u hiermee in kennis gestel om die e-pos, asook enige aanhangsel daartoe, goedgunstiglik te skrap en die sender per kerende e-pos daarvan in kennis te stel.

Geen werknemer of agent is gemagtig om per e-pos, enige bindende ooreenkoms namens Aartappels Suid-Afrika met ‘n ander party aan te gaan sonder uitdruklike skriftelike bevestiging deur sy/haar gemagtigde toesighouer ingevolge die goedgekeurde delegering van die gesagprosedure van Aartappels Suid-Afrika nie.

Aartappels Suid-Afrika aanvaar geen aanspreeklikheid vir die inhoud van hierdie e-pos of die aanhangsels daartoe of vir die nagevolge van enige handelinge wat plaasgevind het op grond van die inligting wat voorsien is nie, tensy skriftelike bevestiging van sodanige inligting daarna ontvang word.

WAARSKUWING: Rekenaarvirusse kan per e-pos oorgedra word. Hierdie e-pos is by afsending nagegaan en is vry bevind van enige virusse. Die ontvanger moet die e-pos en enige aanhangsels dus weer nagaan om seker te maak geen virusse kom daarin voor nie. Aartappels Suid-Afrika aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige skade wat veroorsaak mag word deur enige virus wat op dié wyse oorgedra word nie.

VRYWARING VIR WEBTUISTE

Terwyl alles moontlik gedoen is om bes moontlike bygewerkte en akkurate inligting te verskaf, word die inhoud van hierdie webtuiste verskaf ‘soos dit is’ en ‘soos beskikbaar’ en Aartappels Suid-Afrika waarborg nie die akkuraatheid of volledigheid van enige inligting, teks, grafiese voorstellings, skakels of ander items wat op die blad voorkom nie. Ons verklaar uitdruklik dat ons geen aanspreeklikheid hoegenaamd aanvaar vir foute en weglatings wat in enige van die gepubliseerde materiaal voorkom nie.

Aartappels Suid-Afrika sal onder geen omstandighede aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade, insluitend (sonder beperking), indirekte of gevolglike verlies of skade wat hoegenaamd voortspruit uit verlies aan data of winste voortspruitend uit of wat verband hou met die gebruik van hierdie webtuiste nie. Besluite wat geneem word op grond van inligting verskaf op ons webtuiste, bly die uitsluitlike verantwoordelikheid van die besoeker en in ruil vir die gebruik van die webtuiste, stem die besoeker in om ons en ons vennote, werknemers, konsultante en agente te vrywaar van enige skadevergoedingseise as gevolg van enige besluit wat die besoeker neem op grond van sodanige inligting.

Die webtuiste en die inhoud daarvan is onderhewig aan kopiereg ingevolge Suid-Afrikaanse wetgewing en ingevolge internasionale verdrae, dié van ander lande. Kopiereg word voorbehou deur Aartappels Suid-Afrika of soos die geval is met van die materiaal, derde partye.

U mag na hierdie webtuiste en die inhoud daarvan kyk deur gebruik te maak van u webblaaier. U kan ‘n elektroniese afskrif stoor of ‘n afskrif uitdruk of gedeeltes van die webtuiste uitsluitlik vir eie inligtingsdoeleindes, navorsing of studie gebruik. U mag die webtuiste nie reproduseer, oordra, wysig of die kopiereg van die webtuiste (geheel of gedeeltelik) gebruik vir enige kommersiële of ander doel sonder die uitdruklike skriftelike toestemming van Aartappels Suid-Afrika nie en dit mag slegs gedoen word onderhewig aan die voorwaardes waarop sodanige toestemming verleen is.

Die webtuiste bevat skakels na derde party webtuistes. Aartappels Suid-Afrika is nie verantwoordelik vir die toestand of die inhoud van sodanige webtuistes nie aangesien ons geen beheer daaroor het nie. Die skakel(s) word uitsluitlik vir u gerief daargestel en dui nie, uitdruklik of geïmpliseer, op onderskrywing van die webtuiste(s) of die produkte of dienste wat daar gelewer word nie. U verkry toegang tot die webtuistes en gebruik hulle produkte en dienste uitsluitlik op u eie risiko.

VRYWARING TEN OPSIGTE VAN PUBLIKASIES/MARKINLIGTING (AANLYN OF GEDRUK)


Met die saamstel van die inligting wat in hierdie publikasie vervat word, het Aartappels Suid-Afrika ten beste gepoog om te verseker dat die inligting ten tyde van publikasie korrek en relevant is. Daar word egter geen vertoë gerig of waarborge verskaf oor die volledigheid of akkuraatheid van sodanige inligting nie. U moet veral bedag wees op die feit dat onvolledige inligting weergee kan word, dat die inligting foutief kan wees of dat dit verouderd kan wees.

Die doel met inligting wat verskaf word is nie om die gebruiker te oortuig of te beïnvloed om tot ‘n bepaalde gevolgtrekking te kom nie en besluite wat op grond van sodanige inligting geneem word, word geneem op die uitsluitlike verantwoordelikheid van die gebruiker van sodanige inligting. Dit is dus gerade om alle inligting te verifieer voordat u daarvolgens handel en Aartappels Suid-Afrika en sy werknemers, agente en konsultante aanvaar geen wetlike aanspreeklikheid vir besluite wat deur u geneem word en die gevolge wat daaruit voortspruit nie. Indien u sodanige inligting gebruik of daarop reken, vrywaar u Aartappels Suid-Afrika en sy werknemers, konsultante en agente van enige verlies of skade (insluitend indirekte, spesiale of gevolglike verlies of skade) wat voortspruit uit die gebruik van sodanige inligting of deur daarop te reken, ongeag of dit deur enige nalatige handeling of versuim veroorsaak is.

Menings wat uitgespreek word of aansprake en verklarings van veronderstelde feite in die publikasie, weergee nie noodwendig die standpunte van die personeel of bestuur van Aartappels Suid-Afrika nie. Die publikasie, tesame met die inhoud daarvan, is onderhewig aan wetgewing op kopiereg in Suid-Afrika en ingevolge internasionale verdrae, ook aan dié van ander lande. Kopiereg word voorbehou deur Aartappels Suid-Afrika, of in gevalle waar materiaal aan derde partye behoort, besit hulle die kopiereg daarop.

U mag die inligting vervat in hierdie publikasie slegs gebruik vir eie inligtingsdoeleindes, navorsing of studie. U mag die kopiereg van hierdie publikasie (geheel of gedeeltelik) nie reproduseer, oordra, wysig of dit gebruik vir enige kommersiële of ander doel sonder die uitdruklike skriftelike toestemming van Aartappels Suid-Afrika nie en dit mag slegs gedoen word onderhewig aan die voorwaardes waarop sodanige toestemming verleen is.
Tools Follow us Links Newsletter
Bookmark this page