|
2000 Cultivarontwikkeling en vrystelling (38.41 KB) |
|
(Chris Kleingeld, Bestuurder
Laboratoriumdienste, Aartappels Suid-
Afrika)
Siektes en plae veroorsaak wêreldwyd
groot verliese by aartappels. Hierdie verliese
is nadelig vir produsente en verbruikers
omdat dit die koste van produksie
verhoog. Voedsel word dus duurder
en produsente verdien minder. Dit is
daarom noodsaaklik dat navorsing
gedoen word om só die opbrengs per
eenheid inset te verhoog. Navorsing kan
verskeie benaderings behels, onder
andere die teling van kultivars wat beter
by spesifieke plaaslike omgewingstoestande
aangepas is. |
|
|
|
|
|
Click here to download |