OVS Groentoer 2026 kweek kennis en innovasie

Die aartappel-groentoer word jaarliks deur die Oos-Vrystaatse of OVS-aartappelwerkgroep in Bethlehem aangebied. Die geleentheid bied ’n belangrike platform vir die uitruil van kennis en tegnologievernuf, en bied ‘n netwerkgeleentheid vir…

Read More

2025 Groentoer fokus op chemie en biologie

Die doelwit van die Aartappel Groentoer wat jaarliks deur die Oos-Vrystaat Aartappelwerkgroep in samewerking met Aartappels SA aangebied word, is om produsente in die streek in te lig oor nuwe…

Read More

Suksesvolle Suidwes-Vrystaat Groentoer 2023

Die Suidwes-Vrystaat (SWV) Aartappelwerkgroep het op 16 November verlede jaar hul jaarlikse Groentoer op Petrusburg aangebied. Die geleentheid was weereens ’n groot sukses danksy getroue borge wat ons as werkgroep…

Read More