OVS Groentoer 2026 kweek kennis en innovasie

Die aartappel-groentoer word jaarliks deur die Oos-Vrystaatse of OVS-aartappelwerkgroep in Bethlehem aangebied. Die geleentheid bied ’n belangrike platform vir die uitruil van kennis en tegnologievernuf, en bied ‘n netwerkgeleentheid vir…

Read More