Aartappel SA oor aartappelkrake

Aartappelkrake veroorsaak jaarliks derduisende rande in verliese as gevolg van die noodgewonge afgradering in kwaliteit. Enrike Verster van Aartappels SA brei uit hieroor. Watch the full interview: