Posts Tagged ‘sandveldboere’
2025 Sandveld-gholfdag maak ’n ruim gemeenskapsbydrae
Die jaarlikse Sandveld-gholfdag is in September verlede jaar met groot sukses by Xamarin Gholf en Country-klub naby Lambertsbaai aangebied. Altesaam 25 spanne het vir hierdie sosiale geleentheid waarby die hele…
Read MoreSandveldboere bespreek aartappelsake
Die Sandveld Aartappelkwekersorganisasie (SAKO) se algemene jaarvergadering is in Mei vanjaar by die Riviera Hotel in Velddrif aangebied. Die lewering van aartappels op varsproduktemarkte, die bestuur van ondergrondse water in…
Read More