Posts Tagged ‘aartappels’
Die akkumulasie van droëmateriaal in aartappels
Fotosintese is een van die noodsaaklikste prosesse op aarde. Ons is nie net daarvan afhanklik vir ons voortbestaan nie, maar ook vir ons oorlewing. Maar wat behels fotosintese en waarom…
Read MoreSuidwes-Vrystaat produkteproef onderbesproeiing op Petrusburg, 2022 tot 2024
Die Suidwes-Vrystaat aartappelproduksiestreek produseer ongeveer 1.9% van die land se kommersiële aartappels op 954 ha. Die mees prominente kultivars wat vir kommersiële verbruik (tafel en verwerking) in die streek geproduseer…
Read MoreDie gebruik van dekgewasse as groenbemesting teen Verticillium-verwelk van aartappels
Verticillium-verwelk lei tot vroeë veroudering en afsterwing van die aartappelplant. Dit verkort dus die groeitydperk van die plant, verlaag die oesopbrengs per plant en kan gevolglik groot verliese vir die…
Read MoreSó klim Overyssel van die Eskom-rooster af
Overyssel Boerdery het in ’n vasberade poging om die uitdagings wat deur Suid-Afrika se elektrisiteitsvoorsiener gestel word die hoof te bied, besluit om een van die grootste onafhanklike, alternatiewe-krag boerderye…
Read More’n Ondersoek na die gebruik van dekgewasse as groenbemesting teen Verticillium-verwelk van aartappels
Verskeie gewasse is reeds ondersoek as groenbemesting vir die beheer van grondgedraagde siektes in kommersiële aartappellande. Daar is verskillende meganismes betrokke by die verlaging van grondgedraagde patogene deur die implementering…
Read More