Posts Tagged ‘aartappelprodusente’
Eie aan ’n unieke kusstrook: Die Sandveld se aartappelprodusente
Sleutelpunte soos die voortgesette produksie van hoë-gehalte aartappels, navorsing, monitering van bestaande projekte en die beskikbaarheid van volhoubare water, was onder die soeklig by die jaarvergadering van die Sandveldaartappelkwekersorganisasie (Sako).…
Read MoreHierdie suksesstorie is genade van Bo
Bobaas aartappelprodusent, Gerhard Bruwer, en sy gesin volg ‘n leefwyse van dankbaarheid vir die ruim genade wat hulle van Bo ontvang. Dis hier, op Genade Boerdery, in die Douglasen Hopetown-omgewing…
Read MoreTom Burke-inligtingsdag fokus op bemarking
Die onvoorspelbare en lang sessies beurtkrag en die uitermatige styging in die dieselprys, het ’n wurggreep op aartappelprodusente. Al die skakels in die waardeketting werk nou saam om, te midde…
Read More