Posts Tagged ‘besproeiing’
Eenvormige watertoediening: Kry meer uit elke druppel
Water is ’n skaars en duur hulpbron. Die doeltreffende aanwending daarvan in ’n besproeiingstelsel beskerm nie net die hulpbron nie, maar kan ’n produsent geld bespaar en sy opbrengste verhoog.…
Read MoreWes-Vrystaatse kultivarproef onder besproeiing by Bultfontein in 2025
Die Wes-Vrystaat is ’n groot aartappelproduksiestreek waar 38 produsente aartappels op sowat 6 871 ha (15.1% van die land se aartappels) produseer. Die mees prominente kultivars wat hier geproduseer word,…
Read MoreSuidwes-Vrystaatse kultivarproef onder besproeiing by Petrusburg in 2025/26
Die Suidwes-Vrystaatse aartappelproduksiestreek produseer sowat 1.86% van die land se kommersiële aartappels op 954 ha. Die mees prominente kultivars wat in die streek se hoofoes vir tafelverbruik en verwerking geproduseer…
Read MoreLimpopo-kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2023
Limpopo is ‘n groot aartappelproduksiestreek waar ongeveer 25% van die land se totale kommersiële aartappels deur 103 produsente in die vroeë-, hoof- en laataanplantings (2023 data) geproduseer word. Die mees…
Read MoreLimpopo-kultivarproef onder besproeiing by Dendron in 2023
Limpopo is ’n groot aartappelproduksiestreek waar ongeveer 25% van die land se totale kommersiële aartappels deur 103 produsente geproduseer word. Die mees prominente kultivars wat in die streek geproduseer word…
Read More