Posts Tagged ‘aartappelbedryf’
Limpopo-kultivarproef onder besproeiing by Tom Burke in 2025
Limpopo is ’n groot aartappelproduksiestreek waar 121 produsente aartappels op sowat 12 760 ha (ongeveer 24.8% van die land se totale kommersiële aartappels) produseer. Die mees prominente kultivars wat in die…
Read MoreKultivarproef onder besproeiing by Loskopvallei in 2025
Die Loskopvallei-omgewing is ’n aartappelproduksiestreek waar sowat 3.3% van die land se kommersiële aartappels, hoofsaaklik vir verwerkingsdoeleindes, deur 18 produsente op ongeveer 1 715 ha produseer word (2024-oesjaar). Die mees…
Read MoreEndoPrime® SC: Versterk opbrengspotensiaal in aartappels, van die wortels af
’n Mikorisa is ’n voordelige wortelswam wat ’n natuurlike samewerkingsverhouding (simbiose) met gewaswortels vorm. Die mikorisae in EndoPrime® SC ontwikkel swamdrade, bekend as hifes, wat voedingstowwe en water buite die…
Read MoreLimpopo-kultivarproef onder besproeiing by Dendron in 2025
Limpopo is ’n groot aartappelproduksiestreek waar sowat 24.8% van die land se totale kommersiële aartappels deur 121 produsente op ongeveer 12 760 ha geproduseer word. Die mees prominente kultivars wat…
Read MoreWater: Die mees onderskatte komponent van enige spuitprogram
Tydens ’n onlangse Aartappels SA-inligtingdag in die Sandveld, het André Erasmus, afgetrede tegniese spesialis by Inteligro, sekere aspekte met betrekking tot watergehalte bespreek. Hoewel meer as 95% van ’n tipiese…
Read MoreAartappelgesondheid op LandbouRadio
Aartappels SA het vroeër vanjaar ‘n bemarkingsveldtog op die gemeenskapsradioprogram, LandbouRadio, van stapel gestuur. Die veldtog bestaan uit ‘n reeks praatjies deur voedingkundiges, navorsers en ander rolspelers oor die rol…
Read More2025 Groentoer fokus op chemie en biologie
Die doelwit van die Aartappel Groentoer wat jaarliks deur die Oos-Vrystaat Aartappelwerkgroep in samewerking met Aartappels SA aangebied word, is om produsente in die streek in te lig oor nuwe…
Read MoreHierdie suksesstorie is genade van Bo
Bobaas aartappelprodusent, Gerhard Bruwer, en sy gesin volg ‘n leefwyse van dankbaarheid vir die ruim genade wat hulle van Bo ontvang. Dis hier, op Genade Boerdery, in die Douglasen Hopetown-omgewing…
Read MoreVolhoubaar en doeltreffend: Die sleutels tot winsgewende aartappelproduksie
Swarthaak Boerdery is ‘n familiebesigheid naby Douglas in die Noord-Kaap. Die boerdery is langs die Oranjerivier geleë, net na die samevloeiing met die Vaalrivier. Eienaar, Johan Jacobs, sê dit is…
Read MoreWes-Vrystaatse kultivarproef onder besproeiing op Bultfontein in 2023
Die Wes-Vrystaat is ’n groot aartappelproduksiestreek waar 40 produsente sowat 14% van die land se aartappels op ongeveer 7 372 ha produseer. Die mees prominente kultivars wat hier vir kommersiële…
Read More