Skip to content
ASA logo green on transparent
  • Home
  • About us
  • What we do
    • Transformation
    • Industry information
    • Research and innovation
    • Marketing
  • Information hub
    • Media releases
    • Annual reports
    • Fact sheets
    • Final research reports
    • Interviews
    • Legislation
  • Events
    • 2026 congress
  • Contact us
  • Careers
  • CHIPS Magazine
  • Home
  • About us
  • What we do
    • Transformation
    • Industry information
    • Research and innovation
    • Marketing
  • Information hub
    • Media releases
    • Annual reports
    • Fact sheets
    • Final research reports
    • Interviews
    • Legislation
  • Events
    • 2026 congress
  • Contact us
  • Careers
  • CHIPS Magazine

Posts Tagged ‘kultivarproef’

Limpopo-kultivarproef onder besproeiing by Tom Burke in 2025

July 14, 2026

Limpopo is ’n groot aartappelproduksiestreek waar 121 produsente aartappels op sowat 12 760 ha (ongeveer 24.8% van die land se totale kommersiële aartappels) produseer. Die mees prominente kultivars wat in die…

Read More

Kultivarproef onder besproeiing by Loskopvallei in 2025

July 14, 2026

Die Loskopvallei-omgewing is ’n aartappelproduksiestreek waar sowat 3.3% van die land se kommersiële aartappels, hoofsaaklik vir verwerkingsdoeleindes, deur 18 produsente op ongeveer 1 715 ha produseer word (2024-oesjaar). Die mees…

Read More

Limpopo-kultivarproef onder besproeiing by Dendron in 2025

July 14, 2026

Limpopo is ’n groot aartappelproduksiestreek waar sowat 24.8% van die land se totale kommersiële aartappels deur 121 produsente op ongeveer 12 760 ha geproduseer word. Die mees prominente kultivars wat…

Read More

Wes-Vrystaatse kultivarproef onder besproeiing by Bultfontein in 2025

May 20, 2026

Die Wes-Vrystaat is ’n groot aartappelproduksiestreek waar 38 produsente aartappels op sowat 6 871 ha (15.1% van die land se aartappels) produseer. Die mees prominente kultivars wat hier geproduseer word,…

Read More

Suidwes-Vrystaatse kultivarproef onder besproeiing by Petrusburg in 2025/26

May 20, 2026

Die Suidwes-Vrystaatse aartappelproduksiestreek produseer sowat 1.86% van die land se kommersiële aartappels op 954 ha. Die mees prominente kultivars wat in die streek se hoofoes vir tafelverbruik en verwerking geproduseer…

Read More

Suidwes-Vrystaat-kultivarproef onder besproeiing op Petrusburg in 2024/25

January 19, 2026

Die Suidwes-Vrystaat aartappelproduksiestreek produseer sowat 1.86% van die land se kommersiële aartappels op 954 ha (2024-oesjaar). Die mees prominente kultivars wat in die streek se hoofoes vir tafelverbruik en verwerking…

Read More

Sandveld-kultivarproef onder besproeiing op Aurora in 2024/25

November 7, 2025

Die Sandveld-produksiestreek produseer sowat 13.5% (2024-oesjaar) van die totale aartappeloes in Suid-Afrika op ongeveer 6 942 ha in somer- en winteraanplantings. Hierdie streek voorsien aartappels aan die totale voorsieningsketting, waaronder…

Read More

Limpopo-kultivarproef onder besproeiing op Dendron in 2024

September 11, 2025

Limpopo is ‘n groot aartappelproduksiestreek waar ongeveer 24.8% van die land se totale kommersiële aartappels deur 121 produsente op nagenoeg 12 760 ha geproduseer word. Die mees prominente kultivars wat…

Read More

Verwerkingskultivarproef onder besproeiing: Loskopvallei 2024

September 10, 2025

Die Loskopvalleiomgewing is ‘n aartappelproduksiestreek waar sowat 3.3% van die land se kommersiële aartappels, hoofsaaklik vir verwerkingsdoeleindes, deur 18 produsente op ongeveer 1 715 ha produseer word (2024-oesjaar). Die prominentste…

Read More

Wes-Vrystaat kultivarproef onder besproeiing op Bultfontein in 2024

July 11, 2025

Die Wes-Vrystaatse aartappelproduksiestreek het 38 produsente wat sowat 51.1% van die land se kommersiële aartappels op ongeveer 6 871 ha produseer. Die mees prominente kultivars, waarvan ongeveer 91% onder besproeiing…

Read More
Older Posts »

Recent Posts

  • Water: The most underrated component of any spray programme
  • Potatoes Weekly Market Comment 10 July 2026
  • CHIPS July/August 2026
  • Prokon News
  • Why UP digs into the science of SA’s favourite spud

Recent Comments

No comments to show.
ASA logo white on transparent

Privacy policy