Posts Tagged ‘kultivarproef’
Wes-Vrystaat kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 2024
Die Wes-Vrystaat is ’n groot aartappelproduksiestreek met 38 produsente wat in die 2024-oesjaar aartappels op ongeveer 6 871 ha (15.1% van die land se aartappels) geproduseer het. Die mees prominente…
Read More2025 Groentoer fokus op chemie en biologie
Die doelwit van die Aartappel Groentoer wat jaarliks deur die Oos-Vrystaat Aartappelwerkgroep in samewerking met Aartappels SA aangebied word, is om produsente in die streek in te lig oor nuwe…
Read MoreLimpopo-kultivarproef onder besproeiing op Tom Burke in 2023
Limpopo is ‘n groot aartappelproduksiestreek waar ongeveer 25% van die land se totale kommersiële aartappels deur 103 produsente in die vroeë-, hoof- en laataanplantings (2023 data) geproduseer word. Die mees…
Read MoreLimpopo-kultivarproef onder besproeiing by Dendron in 2023
Limpopo is ’n groot aartappelproduksiestreek waar ongeveer 25% van die land se totale kommersiële aartappels deur 103 produsente geproduseer word. Die mees prominente kultivars wat in die streek geproduseer word…
Read MoreWes-Vrystaatse kultivarproef onder besproeiing op Bultfontein in 2023
Die Wes-Vrystaat is ’n groot aartappelproduksiestreek waar 40 produsente sowat 14% van die land se aartappels op ongeveer 7 372 ha produseer. Die mees prominente kultivars wat hier vir kommersiële…
Read MoreWes-Vrystaatse kultivarproef onder droëlandtoestande op Kroonstad in 2023
Die Wes-Vrystaat is ’n groot aartappelproduksiestreek waar 30 produsente aartappels op ongeveer 6 990 ha produseer. Die mees prominente kultivars wat geproduseer word (ongeveer 6% verwerking, 67% moere, 27% tafelaartappels,…
Read MoreNoord-Kaap kultivarproef onder besproeiing op Douglas in 2023
Die Noord-Kaap is ’n aartappelproduksiestreek waar 18 produsente op 2 214 ha aartappels vir die land se varsproduktemarkte produseer. Nagenoeg 60.74% van hierdie streek se aartappelproduksie bestaan uit moerproduksie. Lanorma,…
Read More